YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 2:8

PSALMS 2:8 Bybel vir almal (ABA)

Jy mag vir My vra om al die volke op die aarde vir jou te gee, en Ek sal hulle vir jou gee, hulle sal almal aan jou behoort.

Deel
Lees PSALMS 2

PSALMS 2:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Eis van My, en Ek wil nasies gee as u erfdeel en die eindes van die aarde as u besitting.

Deel
Lees PSALMS 2

PSALMS 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vra My, en Ek gee volke vir jou as eiendom, die hele aarde as jou besitting.

Deel
Lees PSALMS 2

PSALMS 2:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Vra dit van My en Ek sal volke gee as jou erfdeel, die uithoeke van die aarde as jou eiendom.

Deel
Lees PSALMS 2

PSALMS 2:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Vra van My, en Ek sal jou die nasies gee as jou erfdeel en die eindes van die aarde as jou besitting.

Deel
Lees PSALMS 2

PSALMS 2:8 Die Boodskap (DB)

Jy moet net vra, en Ek sal jou die heerser oor baie mense, ja, oor die hele wêreld maak.

Deel
Lees PSALMS 2

PSALMS 2:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vra My, en Ek gee vir jou nasies as erfporsie, die einde van die aarde as jou besitting.

Deel
Lees PSALMS 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's