PSALMS 2:6 - Compare All Versions

PSALMS 2:6 ABA (Bybel vir almal)

Hy sê: “Dit is Ék wat my koning gesalf het op Sion, my gewyde berg.”

PSALMS 2:6 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Ék tog het my Koning gesalf oor Sion, my heilige berg.

PSALMS 2:6 AFR83 (Afrikaans 1983)

“Dit is Ek wat hom as my koning gesalf het op Sion, my heilige berg.”

PSALMS 2:6 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

“Ek self het my koning gesalf op Sion, my •heilige berg.”

PSALMS 2:6 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Tog het Ek my koning aangestel op my heilige berg Sion.

PSALMS 2:6 DB (Die Boodskap)

“Ek self het hom as koning aangestel op die heilige berg in Jerusalem.”

PSALMS 2:6 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

“Ek het hom op Sion, my heilige berg, as my koning aangestel.”