PSALMS 2:2
PSALMS 2:2 Bybel vir almal (ABA)
Die konings van die aarde, die mense wat regeer, het bymekaargekom en planne gemaak teen die Here en teen sy gesalfde.
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die konings van die aarde staan gereed, en die vorste hou saam raad teen die HERE en teen sy Gesalfde en sê
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die konings van die aarde is in opstand, die leiers span saam teen die Here en teen sy gesalfde en sê
Deel
Lees PSALMS 2