PSALMS 2:1
PSALMS 2:1 Bybel vir almal (ABA)
Hoekom is die volke opstandig, hoekom raas hulle? Dit sal niks help nie.
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
WAAROM woel die nasies en bedink die volke nietige dinge?
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Waarom is daar onrus onder die volke, waarom smee die nasies planne – en dit tevergeefs?
Deel
Lees PSALMS 2