PSALMS 19:13
PSALMS 19:13 Bybel vir almal (ABA)
Niemand weet self wat hy alles verkeerd doen nie. Here, U moet my vergewe wanneer ek verkeerde dinge doen en nie weet dat dit verkeerd is nie.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die afdwalinge — wie bemerk hulle? Spreek my vry van die wat verborge is.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie sien sy eie dwalinge raak? Moet my tog nie straf vir sondes wat ek onwetend gedoen het nie.
Deel
Lees PSALMS 19