PSALMS 19:11
PSALMS 19:11 Bybel vir almal (ABA)
Alles wat die Here sê, is beter as goud, beter as baie goud, dit is soeter as heuning, soeter as vars heuning.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle is begeerliker as goud, ja, as baie fyn goud; en soeter as heuning en heuningstroop.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle is kosbaarder as goud, selfs as baie goud, soeter as heuning, as druppels uit 'n heuningkoek.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is begeerliker as goud, begeerliker as 'n oormaat fyngoud; dit is soeter as heuning, as 'n heuningkoek wat drup.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verder word U dienaar deur hulle gewaarsku, en om hulle te bewaar, is daar groot loon.
Deel
Lees PSALMS 19