PSALMS 17:9
PSALMS 17:9 Bybel vir almal (ABA)
U moet my wegsteek vir die mense wat verkeerd doen, die mense wat wil hê ek moet weg wees, my vyande wat my van al die kante aanval en wat my wil doodmaak.
Deel
Lees PSALMS 17PSALMS 17:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
teen die goddelose wat my geweld aandoen, my doodsvyande wat my omring.
Deel
Lees PSALMS 17PSALMS 17:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
vir die goddeloses wat my wil oorweldig, die doodsvyande wat my omsingel.
Deel
Lees PSALMS 17