YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 17:8

PSALMS 17:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Bewaar my soos 'n oogappel; verberg my in die skaduwee van u vleuels

Deel
Lees PSALMS 17

PSALMS 17:8 Bybel vir almal (ABA)

U moet my oppas soos U iets sal oppas wat kosbaar is vir U, U moet my wegsteek soos 'n voël sy kleintjies wegsteek onder sy vlerke.

Deel
Lees PSALMS 17

PSALMS 17:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Bewaar my soos 'n oogappel; verberg my in die skaduwee van u vleuels

Deel
Lees PSALMS 17

PSALMS 17:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Beskerm my soos die appel van u oog, steek my weg in die skaduwee van u vleuels

Deel
Lees PSALMS 17

PSALMS 17:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Beskerm my soos die appel van u oog; verberg my in die skadu van u vlerke

Deel
Lees PSALMS 17

PSALMS 17:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Bewaar my soos 'n oogappel, verberg my onder die skaduwee van U vlerke

Deel
Lees PSALMS 17

PSALMS 17:8 Die Boodskap (DB)

Pas my op soos die appel van u oog. Laat my by U wegkruip. Daardie mense wil my met geweld vernietig.

Deel
Lees PSALMS 17

PSALMS 17:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Beskerm my soos die appel van u oog. Bedek my in die skadu van u vlerke

Deel
Lees PSALMS 17
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's