PSALMS 17:4
PSALMS 17:4 Bybel vir almal (ABA)
soos ander mense nie, ek doen wat U wil hê. Daarom het ek nie geword soos die mense wat altyd wil slaan en vat nie.
Deel
Lees PSALMS 17PSALMS 17:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Aangaande die handelinge van die mens, ék het deur die woord van u lippe die paaie van die geweldenaar vermy.
Deel
Lees PSALMS 17PSALMS 17:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Oor die doen en late van mense het ek niks verkeerds gesê nie: ek het my aan u bevel gehou.
Deel
Lees PSALMS 17PSALMS 17:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wat die optrede van mense betref, hou ek by die woord van u lippe. Ek het die paaie van geweldenaars vermy.
Deel
Lees PSALMS 17PSALMS 17:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat die werke van mense betref, deur die woord van u lippe het ek my bewaar van die paaie van die verderwer.
Deel
Lees PSALMS 17