YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 17:3

PSALMS 17:3 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer U in die nag by my kom en kyk wat ek gedoen het, wanneer U my toets, dan sal U weet ek maak nie slegte planne nie. Wanneer ek praat, dan praat ek nie verkeerde dinge

Deel
Lees PSALMS 17

PSALMS 17:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

U het my hart getoets, dit in die nag ondersoek, U het my gekeur, U vind niks nie; wat ek ook dink, my mond oortree nie.

Deel
Lees PSALMS 17

PSALMS 17:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

As U my sou toets, my selfs in my slaap sou ondersoek, my deeglik sou keur, sou U niks verkeerds vind nie.

Deel
Lees PSALMS 17

PSALMS 17:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

U het my hart getoets, my snags ondersoek, U het my deur die smeltkroes laat gaan, maar U het niks gevind nie. Ek het my voorgeneem: My mond sal nie oortree nie.

Deel
Lees PSALMS 17

PSALMS 17:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

U het my hart getoets; U het my in die nag besoek; jy het my beproef, en jy sal niks vind nie; Ek het my voorgeneem dat my mond nie sal oortree nie.

Deel
Lees PSALMS 17

PSALMS 17:3 Die Boodskap (DB)

U wou weet hoe ek optree as ek alleen is; daarom het U gekyk of U op my kan staatmaak. U het my getoets. Maar U kon geen fout vind nie.

Deel
Lees PSALMS 17

PSALMS 17:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U het my gedagtes getoets, my in die nag ondersoek. U het my deeglik beproef, maar niks verkeerds gekry nie; ek is vasbeslote om nie te sondig in wat ek sê nie.

Deel
Lees PSALMS 17
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's