PSALMS 16:8-9
PSALMS 16:8-9 Bybel vir almal (ABA)
Ek weet die Here is altyd naby my. Ek val nie, want Hy is by my. Daarom, ek is bly, ek juig, ek is altyd veilig
PSALMS 16:8-9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek stel die HERE altyddeur voor my; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie. Daarom is my hart bly en my eer juig; ook sal my vlees in veiligheid woon
PSALMS 16:8-9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het die Here altyd by my: omdat Hy by my is, sal ek nie struikel nie. Daarom is ek bly en juig ek en voel ek my veilig.
PSALMS 16:8-9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek hou die HERE altyd voor oë; omdat Hy aan my regterkant is, sal ek nie struikel nie. Daarom is my hart bly en juig my binneste; ja, my liggaam bly veilig
PSALMS 16:8-9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het die HERE altyddeur voor my gestel; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie. Daarom is my hart bly, en my heerlikheid jubel; ook sal my vlees rus in hoop.
PSALMS 16:8-9 Die Boodskap (DB)
Daar is nie ’n oomblik van die dag dat ek nie aan die Here dink nie. Hy is die belangrikste in my lewe. Hy is altyd by my. By Hom is ek veilig; Hy hou my op die regte pad. Ek is baie bly; my blydskap hou nooit op nie. U sal nie toelaat dat die dood my onkant betrap nie.