PSALMS 150:5
PSALMS 150:5 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die simbale teen mekaar slaan, almal moet dit hoor, dit moet raas.
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
loof Hom met helder simbale, loof Hom met klinkende simbale!
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Prys Hom met simbale, prys Hom met galmende simbale!
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
loof Hom met die klank van simbale, loof Hom met die slag van simbale!
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Loof Hom met die simbale wat lui, loof Hom met die simbale wat hoog klink.
Deel
Lees PSALMS 150