PSALMS 150:3
PSALMS 150:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Prys Hom met die ramshoring, prys Hom met harp en lier!
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die ramshorings blaas, julle moet die Here prys. Julle moet op die harpe en die liere speel, julle moet die Here prys.
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Loof Hom met basuingeklank, loof Hom met harp en siter
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Loof Hom met die geskal van •ramshorings, loof Hom met harp en lier
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Loof Hom met die geluid van die basuin, loof Hom met die harp en die siter.
Deel
Lees PSALMS 150