PSALMS 15:2
PSALMS 15:2 Bybel vir almal (ABA)
Net die mens wat heeltemal reg lewe en reg doen en wat die waarheid praat, mag daar kom
Deel
Lees PSALMS 15PSALMS 15:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat opreg wandel en geregtigheid doen, en wat met sy hart die waarheid spreek
Deel
Lees PSALMS 15PSALMS 15:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy wat onberispelik wandel en doen wat reg is, wat met sy hele hart die waarheid praat
Deel
Lees PSALMS 15PSALMS 15:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy wat onberispelik leef en regverdig optree, wat van harte die waarheid praat.
Deel
Lees PSALMS 15PSALMS 15:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat opreg wandel en geregtigheid doen en die waarheid in sy hart spreek.
Deel
Lees PSALMS 15