PSALMS 15:1
PSALMS 15:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Psalm van Dawid. Here, wie mag bly in u tempel, wie mag woon op u gewyde berg?
Deel
Lees PSALMS 15PSALMS 15:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N PSALM van Dawid. HERE, wie mag vertoef in u tent? Wie mag woon op u heilige berg?
Deel
Lees PSALMS 15PSALMS 15:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Psalm van Dawid. Wie het die reg om in u woonplek te kom, Here? Wie mag op u heilige berg vertoef?
Deel
Lees PSALMS 15PSALMS 15:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Psalm. Van Dawid. HERE, wie mag 'n gas wees in u tent? Wie mag tuisgaan op u •heilige berg?
Deel
Lees PSALMS 15PSALMS 15:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
HERE, wie sal in u tabernakel vertoef? wie sal op U Heilige berg woon?
Deel
Lees PSALMS 15