PSALMS 146:3
Psalms 146:3 Die Boodskap (DB)
Moenie op mense staatmaak nie. Jy kan dalk dink dat mense in hoë posisies jou sal kan help. Moenie glo nie. Mense bly maar net mense.
Psalms 146:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie dink dat belangrike mense julle kan help nie, mense kan julle nie help nie.
PSALMS 146:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vertrou nie op prinse, op die mensekind, by wie geen heil is nie.