PSALMS 145:4
PSALMS 145:4 Bybel vir almal (ABA)
Elke geslag moet die dinge prys wat U gedoen het. Hulle moet praat oor die groot dinge wat U gedoen het.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dalet. Die een geslag prys u werke by die ander, en hulle verkondig u magtige dade.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Geslag na geslag prys wat U doen en vertel van u magtige dade
Deel
Lees PSALMS 145