YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 145:3

PSALMS 145:3 Bybel vir almal (ABA)

Die Here is groot, al die mense moet Hom prys. Niemand weet hoe groot Hy is nie.

Deel
Lees PSALMS 145

PSALMS 145:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Gimel. Die HERE is groot en baie lofwaardig, en sy grootheid is ondeurgrondelik.

Deel
Lees PSALMS 145

PSALMS 145:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here is groot, alle lof kom Hom toe, sy grootheid is ondeurgrondelik.

Deel
Lees PSALMS 145

PSALMS 145:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Groot is die HERE en besonder lofwaardig; sy grootheid is ondeurgrondelik.

Deel
Lees PSALMS 145

PSALMS 145:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE is groot en baie lofwaardig; en sy grootheid is ondeurgrondelik.

Deel
Lees PSALMS 145

PSALMS 145:3 Die Boodskap (DB)

Die Here is groot. Hy verdien om baie geprys te word. ’n Mens kan nie regtig in woorde beskryf hoe groot Hy is nie.

Deel
Lees PSALMS 145

PSALMS 145:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE is groot! Hy is waardig om geprys te word. Sy grootheid is onmeetbaar.

Deel
Lees PSALMS 145
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's