PSALMS 145:20
PSALMS 145:20 Die Boodskap (DB)
Die Here beskerm elkeen wat Hom liefhet, maar almal wat Hom nie dien nie, sal Hy vernietig.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:20 Bybel vir almal (ABA)
Die Here beskerm almal wat lief is vir Hom, maar Hy maak die mense dood wat verkeerd doen.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sjin. Die HERE bewaar almal wat Hom liefhet, maar Hy verdelg al die goddelose.
Deel
Lees PSALMS 145