PSALMS 145:2-3
PSALMS 145:2-3 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil U elke dag prys, ek wil u Naam prys, altyd en altyd. Die Here is groot, al die mense moet Hom prys. Niemand weet hoe groot Hy is nie.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:2-3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bet. Elke dag wil ek U loof en u Naam prys vir ewig en altyd. Gimel. Die HERE is groot en baie lofwaardig, en sy grootheid is ondeurgrondelik.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:2-3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elke dag wil ek U loof, ek wil u Naam altyd prys. Die Here is groot, alle lof kom Hom toe, sy grootheid is ondeurgrondelik.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:2-3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elke dag wil ek U prys, ek wil u Naam loof vir altyd en altyd. Groot is die HERE en besonder lofwaardig; sy grootheid is ondeurgrondelik.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:2-3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal jou elke dag seën; en ek sal U Naam loof vir ewig en altyd. Die HERE is groot en baie lofwaardig; en sy grootheid is ondeurgrondelik.
Deel
Lees PSALMS 145