PSALMS 145:19
PSALMS 145:19 Bybel vir almal (ABA)
Hy doen wat die mense vra, die mense wat Hom dien, Hy hoor wanneer hulle roep en vra dat Hy hulle moet help, en Hy red hulle.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Resj. Hy vervul die wens van die wat Hom vrees, en Hy hoor hul hulpgeroep en verlos hulle.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aan dié wat Hom dien, gee Hy wat hulle vra, Hy hoor as hulle om hulp roep, en Hy red hulle.
Deel
Lees PSALMS 145