PSALMS 145:16
PSALMS 145:16 Bybel vir almal (ABA)
U maak u hand oop, U gee vir almal wat lewe, U gee vir hulle alles wat hulle vra.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Pe. U maak u hand oop en versadig alles wat lewe met welbehae.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
U maak u hand oop en skenk u guns in oorvloed aan al wat leef.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer U u hand oopmaak, versadig U al wat lewe met wat hulle wil hê.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U maak u hand oop en versadig die begeerte van al die lewende wesens.
Deel
Lees PSALMS 145