PSALMS 145:14 - Compare All Versions
PSALMS 145:14 ABA (Bybel vir almal)
Die Here hou die mense regop wat wil val, Hy tel die mense op wat nie meer kan staan nie.
Deel
PSALMS 145 ABAPSALMS 145:14 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Samek. Die HERE ondersteun almal wat val, en Hy rig almal op wat neergeboë is.
Deel
PSALMS 145 AFR53PSALMS 145:14 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die Here help almal op wat geval het. Hy ondersteun dié wat bedruk is.
Deel
PSALMS 145 AFR83PSALMS 145:14 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die HERE ondersteun almal wat val, en help almal regop wat neergeboë is.
Deel
PSALMS 145 AFR20PSALMS 145:14 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die HERE ondersteun almal wat val, en Hy rig almal op wat neergebuig is.
Deel
PSALMS 145 CAB23PSALMS 145:14 DB (Die Boodskap)
Die Here sorg vir almal wat seerkry. Hy tel elkeen op wat swaarkry.
Deel
PSALMS 145 DBPSALMS 145:14 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die HERE help almal wat geval het en dié wat swaarkry, tel Hy op.
Deel
PSALMS 145 NLV