PSALMS 145:11 - Compare All Versions
PSALMS 145:11 AFR83 (Afrikaans 1983)
Hulle vertel van u koninklike mag en getuig van u groot krag.
Deel
PSALMS 145 AFR83PSALMS 145:11 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Kaf. Hulle maak melding van die heerlikheid van u koninkryk en spreek van u mag
Deel
PSALMS 145 AFR53PSALMS 145:11 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hulle vertel van die prag van u koninkryk; hulle maak u groot mag bekend.
Deel
PSALMS 145 NLVPSALMS 145:11 DB (Die Boodskap)
Hulle vertel hoe ’n magtige koning U is. Hulle kan nie uitgepraat raak oor hoe sterk U is nie.
Deel
PSALMS 145 DBPSALMS 145:11 ABA (Bybel vir almal)
Hulle moet praat oor U wat die Koning is, hulle moet vertel van die groot dinge wat U gedoen het
Deel
PSALMS 145 ABAPSALMS 145:11 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Oor die heerlikheid van u koningskap praat hulle en u mag verkondig hulle
Deel
PSALMS 145 AFR20PSALMS 145:11 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hulle sal spreek van die heerlikheid van U koninkryk en spreek van u krag
Deel
PSALMS 145 CAB23