YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 144:3

PSALMS 144:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Here, wat is 'n mens dat U hom sou wil ken, 'n mensekind dat U aan hom sou dink?

Deel
Lees PSALMS 144

PSALMS 144:3 Bybel vir almal (ABA)

Here, mense is nie belangrik nie. Hoekom kyk U na hulle? Hoekom dink U aan iemand wat net 'n mens is?

Deel
Lees PSALMS 144

PSALMS 144:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

O HERE, wat is die mens dat U hom ken, die mensekind dat U op hom ag gee?

Deel
Lees PSALMS 144

PSALMS 144:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Here, wat is 'n mens dat U hom sou wil ken, 'n mensekind dat U aan hom sou dink?

Deel
Lees PSALMS 144

PSALMS 144:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

HERE, wat is 'n mens dat U hom versorg, 'n sterfling dat U hom in ag neem?

Deel
Lees PSALMS 144

PSALMS 144:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

HERE, wat is die mens, dat U hom leer ken! of die seun van die mens, dat U aan hom rekenskap moet gee!

Deel
Lees PSALMS 144

PSALMS 144:3 Die Boodskap (DB)

Here, wat is ’n mens dat U U aan hom steur?

Deel
Lees PSALMS 144

PSALMS 144:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

HERE, wat is die mens dat U hom raaksien, ’n mensekind dat U vir hom omgee?

Deel
Lees PSALMS 144
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's