YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 144:15

PSALMS 144:15 Bybel vir almal (ABA)

Dit gaan goed met 'n volk wanneer dit so met hulle gaan. Dit gaan goed met die volk wie se God die Here is.

Deel
Lees PSALMS 144

PSALMS 144:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Welgeluksalig is die volk met wie dit so gaan; welgeluksalig is die volk wie se God die HERE is!

Deel
Lees PSALMS 144

PSALMS 144:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gelukkig is die volk met wie dit so gaan. Dit gaan goed met die volk wie se God die Here is!

Deel
Lees PSALMS 144

PSALMS 144:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gelukkig is die volk met wie dit so gaan; gelukkig is die volk wie se God die HERE is!

Deel
Lees PSALMS 144

PSALMS 144:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Gelukkig is daardie volk, dit is in so 'n geval; ja, gelukkig is daardie volk wie se God die HERE is.

Deel
Lees PSALMS 144

PSALMS 144:15 Die Boodskap (DB)

Die volk met wie dit so gaan, is baie gelukkig. Ja, gelukkig is die volk wie se God die Here is.

Deel
Lees PSALMS 144

PSALMS 144:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gelukkig is die volk met wie dit so goed gaan. Gelukkig is die volk wie se God die HERE is.

Deel
Lees PSALMS 144
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's