PSALMS 144:13
PSALMS 144:13 Bybel vir almal (ABA)
Ons bid dat ons stoorkamers vol sal wees, dat daar baie soorte kos sal wees. Ons bid dat ons skape en ons bokke op ons veld duisende, tienduisende lammers sal hê
PSALMS 144:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dat ons skure vol mag wees, wat allerhande soorte voorraad oplewer; ons kleinvee by duisende mag aanteel, by tienduisende vermeerder word op ons velde
PSALMS 144:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag ons skure vol wees en oorloop van kant tot kant. Mag ons kleinvee in hulle duisende aanteel, in hulle tienduisende vermenigvuldig op ons weivelde.
PSALMS 144:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sodat ons graanskure vol kan wees, alle soorte kos kan lewer, ons kleinvee met duisende, met tienduisende, kan vermeerder in ons oop weivelde
PSALMS 144:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sodat ons skure vol kan word en allerhande voorraad kan bied, sodat ons skape duisende en tienduisende op ons strate kan voortbring.