PSALMS 144:12
PSALMS 144:12 Bybel vir almal (ABA)
Ons bid dat ons seuns sal wees soos plante wat groei en groot word terwyl hulle nog jonk is. Ons bid dat ons dogters sal wees soos die mooi pilare op die hoeke van die paleis.
Deel
Lees PSALMS 144PSALMS 144:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat ons seuns soos plante mag wees wat opgekweek is in hulle jeug, ons dogters soos hoekpilare wat uitgebeitel is na die boustyl van 'n paleis
Deel
Lees PSALMS 144PSALMS 144:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag ons seuns wees soos plante wat hoog groei in hulle jeug, ons dogters soos hoekpilare, uitgebeitel soos vir 'n paleis.
Deel
Lees PSALMS 144