PSALMS 144:10
PSALMS 144:10 Bybel vir almal (ABA)
Dit is U wat konings help om oorloë te wen, dit is U wat vir Dawid weggeruk het voor 'n wrede vyand.
Deel
Lees PSALMS 144PSALMS 144:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U wat aan konings die oorwinning gee, wat u kneg Dawid ontruk aan die gevaarlike swaard.
Deel
Lees PSALMS 144PSALMS 144:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
U wat aan konings die oorwinning skenk, wat u dienaar Dawid red.
Deel
Lees PSALMS 144PSALMS 144:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U wat aan konings die oorwinning gee, wat Dawid, u dienskneg, bevry van 'n dodelike swaard.
Deel
Lees PSALMS 144PSALMS 144:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is Hy wat aan konings redding gee, wat sy dienaar Dawid verlos van die skadelike swaard.
Deel
Lees PSALMS 144