YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 144:1

PSALMS 144:1 Bybel vir almal (ABA)

Van Dawid. Ek wil die Here prys! Hy is my Rots. Hy leer vir my hande om te veg, Hy leer vir my vingers om oorlog te maak.

Deel
Lees PSALMS 144

PSALMS 144:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'N PSALM van Dawid. Geloofd sy die HERE, my rots, wat my hande leer om te veg, my vingers om oorlog te voer

Deel
Lees PSALMS 144

PSALMS 144:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van Dawid. Geloof sy die Here, Hy is my rots. Hy leer my hande om oorlog te maak, my vingers om te veg.

Deel
Lees PSALMS 144

PSALMS 144:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Van Dawid. Die HERE, my rots, moet geprys word, Hy maak my hande bedrewe vir die geveg, my vingers vir die oorlog.

Deel
Lees PSALMS 144

PSALMS 144:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Geloofd sy die HERE my sterkte, wat my hande leer om oorlog te voer en my vingers om te veg!

Deel
Lees PSALMS 144

PSALMS 144:1 Die Boodskap (DB)

Ek wil vir die Here baie dankie sê. Hy beskerm my. Hy leer my hoe om oorlog te maak.

Deel
Lees PSALMS 144

PSALMS 144:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Geseënd is die HERE, my rots, wat my hande leer om te veg, my vingers om oorlog te maak.

Deel
Lees PSALMS 144
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's