PSALMS 143:2 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
PSALMS 143:2 AFR83 (Afrikaans 1983)
Moet tog nie 'n regsaak teen my begin nie, want niemand wat leef, is voor U onskuldig nie!
PSALMS 143:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En gaan nie na die gereg met u kneg nie, want niemand wat leef, is voor u aangesig regverdig nie.
PSALMS 143:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Moenie ’n regsgeding teen u dienaar begin nie, want niemand wat lewe, is voor U onskuldig nie.
PSALMS 143:2 DB (Die Boodskap)
Moet asseblief nie sê dat ek skuldig is voor U nie. In elk geval, daar is niemand op aarde wat onskuldig voor U is nie. Selfs nie eens hulle wat U dien, is sonder sonde nie. Ook ek is skuldig.
PSALMS 143:2 ABA (Bybel vir almal)
U moenie vir my, u dienaar, oordeel nie, want niemand is onskuldig wanneer hy voor U staan nie.
PSALMS 143:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moet net nie u dienskneg voor die gereg daag nie; want niemand wat leef, is voor U regverdig nie.
PSALMS 143:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En tree nie in die gereg met u kneg nie, want voor u oë sal geen mens wat lewe, geregverdig word nie.