PSALMS 142:8
PSALMS 142:8 Bybel vir almal (ABA)
U moet my uithaal uit die tronk, dan sal ek vir U dankie sê, en die mense wat reg lewe, sal rondom my kom staan omdat U goed was vir my.
Deel
Lees PSALMS 142PSALMS 142:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Lei my siel uit die gevangenis om u Naam te loof. Die regverdiges sal my omring as U aan my goed doen.
Deel
Lees PSALMS 142PSALMS 142:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Bevry my uit my gevangenskap, dat ek u Naam kan loof. Die regverdiges sal dankbaar om my kom staan wanneer U aan my goed doen.”
Deel
Lees PSALMS 142PSALMS 142:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Lei my uit gevangenskap, sodat ek u Naam kan prys. Regverdiges sal om my saamkom as U aan my goed doen.”
Deel
Lees PSALMS 142