YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 142:6

PSALMS 142:6 Bybel vir almal (ABA)

Here, ek bid tot U, help my asseblief, dit is U wat my moet beskerm, ek het net vir U in hierdie lewe.

Deel
Lees PSALMS 142

PSALMS 142:6 Bybel vir almal (ABA)

Here, ek bid tot U, help my asseblief, dit is U wat my moet beskerm, ek het net vir U in hierdie lewe.

Deel
Lees PSALMS 142

PSALMS 142:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek roep U aan, o HERE! Ek sê: U is my skuilplek, my deel in die land van die lewendes.

Deel
Lees PSALMS 142

PSALMS 142:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek roep na U om hulp, Here, ek sê: “U is my toevlug, buiten U het ek geen deel in die land van die lewendes nie!

Deel
Lees PSALMS 142

PSALMS 142:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek roep na U om hulp, HERE. Ek sê: “U is my skuilplek, my deel in die land van die lewendes.

Deel
Lees PSALMS 142

PSALMS 142:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Gee ag op my geroep; want ek is baie verneder; verlos my van my vervolgers; want hulle is sterker as ek.

Deel
Lees PSALMS 142

PSALMS 142:6 Die Boodskap (DB)

Ek bid tot U, Here. U is die enigste Een wat my beskerm. U is al wat ek in hierdie lewe het.

Deel
Lees PSALMS 142

PSALMS 142:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het tot U gebid, HERE. Ek het gesê: “U is my toevlug, my deel in die land van die lewendes.

Deel
Lees PSALMS 142
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's