YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 142:3

PSALMS 142:3 Bybel vir almal (ABA)

Ek wil by die Here kla, ek wil vir Hom vertel hoe sleg dit met my gaan.

Deel
Lees PSALMS 142

PSALMS 142:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek stort my klagte uit voor sy aangesig; ek maak voor sy aangesig my nood bekend.

Deel
Lees PSALMS 142

PSALMS 142:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

ek stort my klag voor Hom uit en vertel Hom van my nood.

Deel
Lees PSALMS 142

PSALMS 142:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek stort voor Hom my klag uit; voor Hom maak ek my nood bekend.

Deel
Lees PSALMS 142

PSALMS 142:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe my gees in my oorweldig was, toe het U my pad geken. Op die pad waarop ek geloop het, het hulle vir my in die geheim 'n strik gelê.

Deel
Lees PSALMS 142

PSALMS 142:3 Die Boodskap (DB)

Ek sê vir Hom wat my probleme is.

Deel
Lees PSALMS 142

PSALMS 142:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek stort my klagtes uit voor Hom en vertel Hom van my kwellinge.

Deel
Lees PSALMS 142
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's