PSALMS 142:2
PSALMS 142:2 Bybel vir almal (ABA)
Ek roep en ek vra dat die Here my moet help, ek bid dat die Here genadig moet wees vir my.
Deel
Lees PSALMS 142PSALMS 142:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hardop roep ek die HERE aan, hardop smeek ek die HERE.
Deel
Lees PSALMS 142PSALMS 142:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek roep na die Here om hulp, ek smeek die Here om genade
Deel
Lees PSALMS 142