PSALMS 141:8
PSALMS 141:8 Die Boodskap (DB)
Here, ek het U baie nodig. U beskerm my. Moet asseblief nie dat dinge vir my skeefloop sodat dit vir my voel of die laaste bietjie lewe uit my getap word nie.
Deel
Lees PSALMS 141PSALMS 141:8 Bybel vir almal (ABA)
Here, ek weet dat U my altyd sal help. Ek vra dat U my moet beskerm, U moenie dat ek sterf nie.
Deel
Lees PSALMS 141PSALMS 141:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want op U is my oë, HERE Here; by U skuil ek: giet my siel nie uit nie!
Deel
Lees PSALMS 141PSALMS 141:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op U, Here my God aan wie ek behoort, is my oë gerig, by U skuil ek, moenie dat my lewe wegkwyn nie.
Deel
Lees PSALMS 141PSALMS 141:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar op U, HERE, my Heer, bly my oë gerig; by U skuil ek. Moenie my lewe uitgiet nie.
Deel
Lees PSALMS 141