PSALMS 141:2
PSALMS 141:2 Bybel vir almal (ABA)
Ek bid tot U, my gebed moet vir U wees soos 'n wierook-offer wat ek bring. Ek steek my hande uit na U, dit moet vir U wees soos 'n aand-offer.
Deel
Lees PSALMS 141PSALMS 141:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat my gebed soos reukwerk voor u aangesig staan, die opheffing van my hande soos die aandoffer.
Deel
Lees PSALMS 141PSALMS 141:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag my gebed voor U wees soos 'n wierookoffer, die uitstrek van my hande soos 'n graanoffer in die aand.
Deel
Lees PSALMS 141PSALMS 141:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag my gebed standhoudend voor U wees soos reukwerk, die ophef van my hande soos die aandoffer.
Deel
Lees PSALMS 141PSALMS 141:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat my gebed as reukwerk voor u aangesig word; en die opheffing van my hande soos die aandoffer.
Deel
Lees PSALMS 141