PSALMS 140:9
PSALMS 140:9 Die Boodskap (DB)
Here, moenie U steur aan mense wat U nie wil dien nie. Moenie toelaat dat hulle met my maak wat hulle wil nie. Moenie dat hulle regkry wat hulle in die mou voer nie. Anders hou hulle net aan om te dink dat hulle beter is as ander mense.
PSALMS 140:9 Bybel vir almal (ABA)
U moenie vir die mense wat verkeerd doen, gee wat hulle wil hê nie, U moet keer, hulle planne moenie slaag nie, Sela sodat hulle nie kan dink hulle is belangrik nie.
PSALMS 140:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HERE, gee tog nie die begeertes van die goddelose nie; laat sy listige plan nie geluk, sodat hulle hul verhef nie. Sela.
PSALMS 140:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moet tog nie dat hulle hulle sin kry nie, Here, moet tog nie dat hulle planne slaag nie. Sela
PSALMS 140:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
HERE, gee tog nie die goddeloses wat hulle begeer nie; hulle bose planne, laat dit nie slaag nie. Hulle sal verwaand raak. Sela