YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 139:8

PSALMS 139:8 Bybel vir almal (ABA)

As ek opklim na die hemel, dan sal U daar wees. As ek in die doderyk my slaapmat oopgooi en gaan lê, dan sal U dáár ook wees.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar!

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Klim ek op na die hemel, is U daar, gaan lê ek in die doderyk, is U ook daar.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Klim ek op na die hemel – U is daar; gaan lê ek in die •doderyk – ook daar is U!

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

As ek in die hemel opklim, is U daar; as ek my bed in die hel opmaak, kyk, U is daar.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:8 Die Boodskap (DB)

As ek hemel toe gaan, is U daar. As ek doodgaan, is U by my.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gaan ek op na die hemel toe, is U daar; gaan lê ek in die doderyk, dan is U ook daar!

Deel
Lees PSALMS 139
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's