YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 139:7

PSALMS 139:7 Bybel vir almal (ABA)

Waarnatoe kan ek gaan waar U nie is nie? Waarnatoe kan ek wegvlug van U?

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Waar sou ek heengaan van u Gees en waarheen vlug van u aangesig?

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waarheen sou ek gaan om u Gees te ontvlug? Waarheen sou ek vlug om aan u teenwoordigheid te ontkom?

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Waarheen kan ek gaan, weg van u Gees; waarheen kan ek vlug, weg van u teenwoordigheid?

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Waarheen sal ek gaan van u gees af? of waarheen sal ek van u aangesig vlug?

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:7 Die Boodskap (DB)

U is oral. Daar is nie ’n plek waar ek heen kan gaan waar U nie is nie.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Waarheen sou ek kon gaan om u Gees te ontwyk? Of waarheen sou ek kon uitwyk om u teenwoordigheid te ontvlug?

Deel
Lees PSALMS 139
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's