PSALMS 139:5
PSALMS 139:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U sluit my in van agter en van voor, en U lê u hand op my.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:5 Bybel vir almal (ABA)
U is agter my en U is voor my, U hand beskerm my.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
U omsluit my van alle kante, U neem my in besit.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van agter en van voor omsluit U my; U plaas u handpalms op my.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U het my van agter en van agter omring en u hand op my gelê.
Deel
Lees PSALMS 139