YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 139:4

PSALMS 139:4 Die Boodskap (DB)

Al het ek nog nie eens begin praat nie, U weet wat ek gaan sê. U ken my deur en deur.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:4 Bybel vir almal (ABA)

Ja, Here, ek het nog nie begin om iets te sê nie, dan weet U klaar alles wat ek wil sê.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want daar is nog geen woord op my tong nie — of U, HERE, U ken dit geheel en al.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar is nog nie 'n woord op my tong nie of U, Here, weet wat dit gaan wees.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ja, daar is nog nie 'n woord op my tong nie, kyk, dan ken U, HERE, dit volledig!

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want daar is geen woord op my tong nie, maar kyk, HERE, U weet dit heeltemal.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:4 Die Boodskap (DB)

Al het ek nog nie eens begin praat nie, U weet wat ek gaan sê. U ken my deur en deur.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selfs voordat ek praat, HERE, weet U al presies wat ek gaan sê.

Deel
Lees PSALMS 139
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's