YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 139:3

PSALMS 139:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Of ek reis en of ek oorbly, U bepaal dit, U is met al my paaie goed bekend.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:3 Bybel vir almal (ABA)

U weet hoe ver ek loop en hoe lank ek slaap. U weet wat ek doen, oral waar ek gaan.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

U deurvors my gaan en my lê, en U is met al my weë goed bekend.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Of ek reis en of ek oorbly, U bepaal dit, U is met al my paaie goed bekend.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

My omswerwinge en waar ek rus – U het dit afgemeet; al my paaie is aan U bekend.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

U loop om my pad en my lê, en U is bekend met al my weë.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:3 Die Boodskap (DB)

Of ek by die huis bly en of ek rondloop, daar is niks wat ek vir U kan wegsteek nie. U weet alles wat ek doen.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Of ek op pad is, en of ek gaan lê, elke oomblik weet U waar ek is.

Deel
Lees PSALMS 139
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's