YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 139:24

PSALMS 139:24 Bybel vir almal (ABA)

En U moet help dat ek nie so lewe dat ek seerkry nie, U moet my lei op die pad na U toe.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en kyk of daar by my 'n weg is van smart, en lei my op die ewige weg!

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie en lei my op die beproefde pad!

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Kyk of ek nie op 'n pad van verdriet is nie, en lei my op die ewige pad.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En kyk of daar enige verkeerde weg in my is, en lei my op die ewige weg.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:24 Die Boodskap (DB)

Kyk of ek eerlik is. Help my op die regte pad. Hou my weg van al die verkeerde dinge.

Deel
Lees PSALMS 139

PSALMS 139:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk of daar enige sondige neiging by my is, en lei my op die ewige pad.

Deel
Lees PSALMS 139
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's