PSALMS 139:19
PSALMS 139:19 Bybel vir almal (ABA)
O God, ek bid dat U die mense moet doodmaak wat verkeerd doen. U moet die moordenaars laat weggaan van my.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O God, as U tog maar die goddelose wou ombring! En julle manne van bloed, gaan van my af weg!
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
As U tog maar die goddelose uit die weg wou ruim, o God! Gaan weg van my af, julle moordenaars!
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As U, o God, goddeloses maar wou ombring! Manne wat bloed vergiet, gaan weg van my af!
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarlik, U sal die goddelose doodmaak, o God
Deel
Lees PSALMS 139