PSALMS 139:17
PSALMS 139:17 Bybel vir almal (ABA)
O God, die dinge waaraan U dink, is vir my baie moeilik, ek kan dit nie verstaan nie, en U dink aan so baie dinge.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoe kosbaar is dan vir my u gedagtes, o God! Hoe geweldig is hulle volle som nie!
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoe wonderlik is u gedagtes vir my, o God, hoe magtig hulle almal!
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En vir my, hoe kosbaar is u gedagtes, o God – hoe oorweldigend is die volle getal daarvan!
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hoe kosbaar is u gedagtes ook vir my, o God! hoe groot is die som daarvan!
Deel
Lees PSALMS 139