PSALMS 136:7
PSALMS 136:7 Bybel vir almal (ABA)
Hy het die groot ligte gemaak, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat die groot ligte gemaak het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het die groot hemelligte gemaak, Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wat die groot ligte gemaak het – want vir ewig duur sy troue liefde
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Aan Hom wat groot ligte gemaak het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 136