PSALMS 136:6
PSALMS 136:6 Bybel vir almal (ABA)
Hy het die aarde neergesit op die water, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat die aarde op die water uitgespan het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het die aarde op die waters gevestig. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wat die aarde oor die waters uitgespan het – want vir ewig duur sy troue liefde
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Aan hom wat die aarde bo die waters uitgespan het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 136