PSALMS 136:24
PSALMS 136:24 Bybel vir almal (ABA)
Hy het ons gered van ons vyande, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ons van ons teëstanders losgeruk het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
en ons uit die mag van ons teëstanders bevry. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en ons van ons teenstanders weggeruk het – want vir ewig duur sy troue liefde
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hy het ons verlos van ons vyande, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 136