PSALMS 136:2-3
PSALMS 136:2-3 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet dankie sê vir die God van die gode, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het. Julle moet dankie sê vir die Koning van die konings, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:2-3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Loof die God van die gode, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. Loof die Here der here, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:2-3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Loof die oppermagtige God. Aan sy liefde is daar geen einde nie. Loof die magtigste van alle maghebbers. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:2-3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Prys die God van die gode – want vir ewig duur sy troue liefde. Prys die Heer van die here – want vir ewig duur sy troue liefde.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:2-3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Loof die God van die gode, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. Loof die HERE van die HERE, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 136